Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 9:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het met Sagaria gepraat.Die Here praat kwaai met die mense van die land Gadrak en die mense van die stad Damaskus. Die Here sien nie net wat die stamme van Israel doen nie, Hy sien wat al die mense doen.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 9

Kyk Sagaria 9:1 in konteks