Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 8:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, sê: “Daar sal weer ou mans en ou vroue sit op die oop plekke in Jerusalem, en hulle sal almal hulle kieries in hulle hand vashou omdat hulle baie oud geword het.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 8

Kyk Sagaria 8:4 in konteks