Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 8:3 Bybel vir Almal (ABA)

En nou sê Ek: Ek sal terugkom na Jerusalem en Ek sal weer daar woon. Die mense sal sê Jerusalem is die stad waar die mense doen wat die Here wil hê, en hulle sal sê die berg van die Here wat oor alles regeer, is die gewyde berg.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 8

Kyk Sagaria 8:3 in konteks