Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 8:13 Bybel vir Almal (ABA)

Mense van Juda en Israel, almal het geweet dat die Here julle vervloek het. Nou sal Ek, die Here, julle red, en almal sal weet die Here seën julle. Julle moenie bang wees nie, julle moenie moedeloos wees nie.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 8

Kyk Sagaria 8:13 in konteks