Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 8:11-12 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Ek sal dit nie nou weer doen nie. Dit sal nou goed gaan met die mense wat nog lewe. Daar sal druiwe wees aan die wingerdstokke en koring op die lande. Die dou uit die lug sal die grond natmaak. Ek sal dit alles gee vir die mense wat nog lewe.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 8

Kyk Sagaria 8:11-12 in konteks