Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 14:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die kloof sal wees tot by die stad Asal. Die mense van Jerusalem sal deur die kloof vlug soos hulle gevlug het toe daar ’n aardbewing was in die tyd toe Ussia die koning van Juda was. Dan sal my God die Here kom, en die engele sal saam met Hom kom.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 14

Kyk Sagaria 14:5 in konteks