Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 14:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal daardie dag staan op die Olyf-berg wat oos van Jerusalem is, en die Olyf-berg sal oopskeur. Een helfte van die berg sal beweeg na die noorde toe en die ander helfte sal beweeg na die suide toe. Dan sal daar ’n groot kloof wees, van oos na wes.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 14

Kyk Sagaria 14:4 in konteks