Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 14:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van die volke wat oorlog gemaak het teen Jerusalem, sal nie almal dood wees nie. Al die mense wat nog lewe, sal elke jaar na Jerusalem kom en hulle sal buig voor die Koning, die Here wat oor alles regeer. Hulle sal ook die Hutte-fees vier.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 14

Kyk Sagaria 14:16 in konteks