Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 14:13-15 Bybel vir Almal (ABA)

Dieselfde sal gebeur met die perde en muile en kamele en donkies, met al die diere wat in die vyande se kamp is. Die Here sal die vyande daardie dag baie deurmekaar maak, hulle sal mekaar gryp en doodmaak. Ook die mense van Juda sal oorlog maak teen Jerusalem. Maar die mense van Jerusalem sal die goed van al die ander volke rondom hulle bymekaarmaak en vat: baie goud en silwer en klere.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 14

Kyk Sagaria 14:13-15 in konteks