Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 11:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “Ja, Ek sal nou ook nie meer jammer wees vir al die mense in die land nie. Ek laat hulle nou doen wat hulle wil met mekaar en Ek laat hulle koning doen wat hy wil met hulle. Hulle sal die land verwoes, en Ek sal niemand red nie.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 11

Kyk Sagaria 11:6 in konteks