Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 1:21 Bybel vir Almal (ABA)

en ek vra: “Wat moet hulle doen?”Die engel sê toe: “Daardie horings is die leiers van die volke. Hulle het die mense van Juda weggevat uit hulle land en hulle het die mense verneder. Hierdie ambagsmanne het gekom om die horings af te kap. Hulle moet die leiers van die volke doodmaak. Dit is die volke wat die land Juda aangeval het en die mense weggevat het.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 1

Kyk Sagaria 1:21 in konteks