Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie tyd, wanneer iemand nie ’n familielid kon help nie, dan het hy sy sandaal uitgetrek en dit vir die ander persoon gegee. Wanneer ’n man ’n stuk grond geruil het by iemand, dan het hy ook sy sandaal vir die ander man gegee. Dan het al die Israeliete dit geweet.

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:7 in konteks