Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:4 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gedink ek sal dit self vir jou sê. Jy mag nou die grond koop as jy wil, hier waar almal dit kan sien, die manne wat hier sit, die leiers van my volk. As jy dit nie wil doen nie, dan moet jy dit vir my sê, want dan moet ek dit koop.”Die man het gesê: “Goed, ek sal die grond koop.”

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:4 in konteks