Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die vroue het vir Naomi gesê: “Ons prys die Here wat iemand gegee het wat jou nou kan help. Ons bid dat hierdie kind ’n belangrike man sal word in die volk Israel.

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:14 in konteks