Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:11 Bybel vir Almal (ABA)

Al die mense in die poort en al die leiers het gesê: “Ja, ons is getuies. Ons bid dat die vrou wat nou in jou huis sal kom, soos Ragel en Lea sal wees, die twee vroue uit wie die volk Israel kom. Ons bid dat jy ryk sal word en dat jy ’n belangrike man sal wees hier in Betlehem.

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:11 in konteks