Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:1 Bybel vir Almal (ABA)

Boas was toe al in die poort van die stad. Hy het daar gaan sit. Toe kom die ander man daar verby, die man wat ook ’n losser was. Boas het vir hom gesê: “My vriend, kom sit asseblief hier.”Die man het dit gedoen.

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:1 in konteks