Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 3:7 Bybel vir Almal (ABA)

Boas het lekker geëet en gedrink en hy het gelukkig gevoel. Hy het gaan lê en slaap langs die hoop gars. Rut het saggies gekom en sy kombers opgetel en by sy voete gaan lê.

Lees volledige hoofstuk Rut 3

Kyk Rut 3:7 in konteks