Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 3:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal vir jou sê wat ons moet doen. Jy was saam met die vroue wat vir Boas werk, en hy is familie van my. Hy gaan vannag die gars op die dorsvloer in die lug opgooi, sodat die wind die kaf wegwaai.

Lees volledige hoofstuk Rut 3

Kyk Rut 3:2 in konteks