Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 3:13 Bybel vir Almal (ABA)

Bly vannag hier, en as hy môre sê hy sal vir jou sorg, dan is dit goed. Maar as hy dit nie wil doen nie, dan sal ek dit doen. Ek belowe dit en die Here is die getuie. Slaap nou tot môre.”

Lees volledige hoofstuk Rut 3

Kyk Rut 3:13 in konteks