Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 3:10 Bybel vir Almal (ABA)

Boas sê toe: “Dogter, die Here sal jou seën. Jy het by jou skoonma gebly, en nou wil jy ook in die familie bly. Jy kon ’n jongman gekies het, ’n arm of ’n ryk jongman, maar jy het dit nie gedoen nie.

Lees volledige hoofstuk Rut 3

Kyk Rut 3:10 in konteks