Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 2:22 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Naomi vir haar skoondogter Rut: “My dogter, dit is goed dat jy saam met die vroue loop wat vir hom werk. Op ’n ander garsland sal die mense jou miskien pla.”

Lees volledige hoofstuk Rut 2

Kyk Rut 2:22 in konteks