Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 2:2 Bybel vir Almal (ABA)

Rut, die Moabitiese vrou, het vir Naomi gevra: “Mag ek asseblief na ’n garsland gaan en gars-are gaan optel by iemand wat my toelaat om dit te doen?”Naomi het gesê: “My dogter, jy mag gaan.”

Lees volledige hoofstuk Rut 2

Kyk Rut 2:2 in konteks