Maar die vyeboomhet vir hulle gesê:‘Ek dra baie vrugte,en my vrugte is lekker soet.Moet ek ophou vrugte draom oor die bome te regeer?Nee, ek wil nie.’