Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 8:3 Bybel vir Almal (ABA)

God het julle gehelp om te wen teen Kraai en Wolf, die generaals van Midian. Julle het baie meer gedoen as wat ek kon doen.”Toe Gideon dit vir die mense van die Efraim-stam sê, was hulle nie meer kwaad nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 8

Kyk Rigters 8:3 in konteks