Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 8:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het ’n seun van die Sukkot-mense gevang en hy het vir die seun gevra wie die amptenare en leiers van die stad is. Die seun het vir Gideon die name opgeskryf van 77 amptenare en leiers van die stad.

Lees volledige hoofstuk Rigters 8

Kyk Rigters 8:14 in konteks