Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:5 Bybel vir Almal (ABA)

Gideon het toe die manne laat afgaan na die water, en die Here het vir hom gesê: “Party manne sal water skep met hulle hande soos ’n hond water oplek met sy tong. Jy moet hulle apart laat staan, nie by die ander manne wat kniel om water te drink nie.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:5 in konteks