Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Gideon gesê: “Die manne is nog te veel. Laat hulle afgaan na die water, dan sal Ek hulle daar uitsoek. Ek sal vir jou sê wie mag saamgaan met jou en wie nie.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:4 in konteks