Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:27 Bybel vir Almal (ABA)

Gideon het tien van sy slawe geneem en hy het gedoen wat die Here vir hom gesê het. Hy was bang vir sy pa se familie en vir die mense van die stad, daarom het hy dit in die nag gedoen, nie in die dag nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:27 in konteks