Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 6:26 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet vir My, jou God die Here, ’n altaar bou op die hoogste plek in hierdie stad. Jy moet die klippe van die altaar netjies opmekaar pak. Jy moet die hout van die gewyde paal wat jy afgekap het, gebruik om vuur te maak, en dan moet jy die bul op die altaar offer.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:26 in konteks