Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 21:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van die volksvergadering het vir mekaar gevra: “Wat kan ons doen sodat die Benjamin-mense wat oorgebly het, ook vroue kan kry? Want in die Benjamin-stam is daar nie vroue wat nog lewe nie.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 21

Kyk Rigters 21:16 in konteks