Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:9 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het hy gereedgemaak om te gaan, hy en sy byvrou en sy slaaf. Sy skoonpa het vir hom gesê: “Kyk, dit is al laat, dit is amper aand. Slaap nog vannag hier in jou tent en geniet dit, dan kan julle môre vroeg gereedmaak om terug te gaan huis toe.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:9 in konteks