Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 19:10 Bybel vir Almal (ABA)

Maar hy wou nie weer daar slaap nie. Hy het gereedgemaak en gegaan en tot naby die stad Jebus gekom. Dit is Jerusalem. Hy het sy twee donkies by hom gehad, en sy byvrou was by hom.

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:10 in konteks