Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die vyf mans het toe gegaan en hulle het by die stad Lajis gekom. Daar het hulle gesien die mense is oor niks bekommerd nie, hulle dink hulle woon veilig, soos die Sidon-mense altyd gedink het. Hulle het gedink ander mense sal hulle nie aanval nie en hulle het alles gehad wat hulle nodig gehad het. Hulle was ver van die stad Sidon, maar niemand het hulle probeer aanval en verdruk nie. Niemand het iets van hulle geweet nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:7 in konteks