Miga het vir hulle gesê: “Julle het my gode gevat wat ek gemaak het, en ook my priester, en julle het weggeloop. Ek het nou niks, en nou vra julle vir my: ‘Wat is fout?’ ”