In daardie tyd was daar nie ’n koning in die land Israel nie, en elkeen het gedoen wat hy gedink het is reg.