Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 17:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die 1 100 stukke silwer vir sy ma teruggegee. Maar toe sê sy: “Ek wy die silwer alles aan die Here, en ek gee dit vir my seun om ’n beeld te maak. Ek gee dit nou vir jou terug.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 17

Kyk Rigters 17:3 in konteks