Toe die Filistyne vrolik geword het, het hulle gesê: “Roep vir Simson, ons wil vir hom lag.”Hulle het Simson uit die tronk laat kom sodat hulle vir hom kon lag. Hulle het hom tussen die pilare laat staan.