Toe die Filistyne vir Simson sien, het hulle begin om hulle god te prys. Hulle het gesê: “Ons vyand Simson het ons land verwoes en hy het baie van ons mense doodgemaak. En nou het ons god ons gehelp om hom te vang.”