Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:13 Bybel vir Almal (ABA)

Delila het vir hom gesê: “Jy het weer vir my ’n leuen vertel en my bedrieg. Sê asseblief vir my hoe kan ’n mens jou vasbind.”Simson sê toe vir haar: “Ek sal swak wees as jy my sewe haarlokke vas weef in die materiaal op jou weefstoel.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:13 in konteks