Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:12 Bybel vir Almal (ABA)

Delila het nuwe toue geneem en sy het hom daarmee vasgebind en vir hom gesê: “Simson, hier is die Filistyne!”Daar het weer manne gelê en wag in die kamer. Maar Simson het die toue stukkend gebreek soos garing.

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:12 in konteks