Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 14:6 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Gees van die Here het vir Simson sterk gemaak, en Simson het die leeu met sy kaal hande doodgemaak, so maklik soos ’n mens ’n bokkie doodmaak. Hy het nie vir sy ouers daarvan vertel nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 14

Kyk Rigters 14:6 in konteks