Maar sy vrou het vir hom gesê: “Nee, die Here wil ons nie laat sterf nie, want Hy het ons brand-offer en ons koring-offer aanvaar. Hy het ook vir ons al hierdie dinge laat sien en laat hoor. Hy sou dit nie gedoen het as Hy ons wou laat sterf nie.”