Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:9 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Jefta vir die leiers van die Gilead-mense: “Goed, as julle wil hê ek moet terugkom om oorlog te maak teen die Ammoniete, en die Here laat my wen teen hulle, dan sal ek julle hoof wees.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:9 in konteks