Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van die Gilead-mense het vir Jefta gesê: “Dit is waar wat jy sê, maar ons het nou na jou toe gekom om te vra jy moet saam met ons gaan en oorlog maak teen die Ammoniete. As jy dit doen, dan sal jy die hoof word van al die mense wat in Gilead woon.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:8 in konteks