Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Nadat Josua gesterf het, het die Israeliete vir die Here gevra: “Wie van ons moet eerste teen die Kanaäniete gaan oorlog maak?”

2. Die Here het gesê: “Die Juda-stam moet eerste gaan. Ek sal hulle help om die land te oorwin.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 1