Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van die Juda-stam het toe vir die mense van die Simeon-stam gesê: “Kom maak saam met ons oorlog teen die Kanaäniete, dan sal ons later saam met julle gaan en julle help wanneer julle moet gaan oorlog maak.” Simeon was Juda se broer.Die Simeon-stam het toe saam met die Juda-stam gegaan.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:3 in konteks