Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 56:13-14 Bybel vir Almal (ABA)

13. O God, ek moet nou doen wat ek belowe het,ek sal dank-offers bring vir U,

14. want U het my gered van die dood,U het gekeer sodat ek nie val nie.Ek kon aanhou lewe naby God,ek kon lewe in sy lig, dit is die lig wat my laat lewe.

Lees volledige hoofstuk Psalms 56