Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 146:3-8 Bybel vir Almal (ABA)

3. Julle moenie dink dat belangrike mensejulle kan help nie,mense kan julle nie help nie.

4. Wanneer mense hulle asem uitblaas en sterf,dan gaan hulle terug na die grond,en dan verdwyn al hulle planne.

5. Dit gaan goed met mensevir wie die God van Jakob help,mense wat glo dat hulle God die Herehulle sal help.

6. Die Here het die hemel en die aarde gemaak,die see en alles wat daarin is.Die Here bly altyd dieselfde.

7. Die Here doen reg aan mensewanneer ander mense hulle verdruk.Hy gee kos vir honger mense,Hy maak gevangenes vry.

8. Die Here laat blinde mense sien,die Here tel mense op wat nie meer kan staan nie,die Here is lief vir mense wat reg doen.

Lees volledige hoofstuk Psalms 146