Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 9:9 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet die lewe geniet saam met die vrou vir wie jy lief is. Jy moet elke dag van jou lewe geniet, elke dag wanneer niks is soos dit moet wees nie. Dit is God wat vir jou elke dag gee, elke dag wanneer niks is soos dit moet wees nie, want dít is wat jy kry terwyl jy lewe en hard werk in hierdie wêreld.

Lees volledige hoofstuk Prediker 9

Kyk Prediker 9:9 in konteks