Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 9:3 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is iets verkeerd wat in hierdie wêreld gebeur: Dit is verkeerd dat dieselfde dinge met almal gebeur. Mense dink slegte dinge en hulle is dwase hulle hele lewe lank, en daarna sterf hulle.

Lees volledige hoofstuk Prediker 9

Kyk Prediker 9:3 in konteks